2 Konings 13:1 Die Boodskap (DB)

In die 23ste jaar wat koning Joas in Juda regeer het, het Joahas, die seun van Jehu, koning in Israel geword. Hy het sewentien jaar lank in Samaria regeer.

2 Konings 13

2 Konings 13:1-9