2 Konings 12:13 Die Boodskap (DB)

messelaars en klipkappers aangestel om die herstelwerk aan die gebou te doen. Hulle moes hout en bouklippe voorsien om die vervalle dele van die gebou te herstel. Al dié kostes is uit die tempelbydraes betaal.

2 Konings 12

2 Konings 12:3-18