2 Konings 11:6 Die Boodskap (DB)

Nog ’n derde van julle moet by die Surpoort waghou en die orige derde moet agter die paleiswagte gaan waghou. Almal saam is verantwoordelik vir die paleis.

2 Konings 11

2 Konings 11:1-16