2 Konings 11:18 Die Boodskap (DB)

Daarna het al die mense na die Baältempel toe gegaan en dit begin afbreek. Hulle het die altare en die afgodsbeelde stukkend gebreek. Toe het hulle vir Mattan, die Baäl-priester, reg voor die altare doodgemaak.Jojada het wagte by die tempel aangestel.

2 Konings 11

2 Konings 11:8-20