2 Konings 10:7 Die Boodskap (DB)

Toe die leiers die brief kry, het hulle gedoen wat Jehu geëis het. Hulle het al 70 die prinse doodgemaak, elkeen se kop afgekap en in mandjies gesit en na Jehu in Jisreël toe gestuur.

2 Konings 10

2 Konings 10:1-15