2 Konings 10:31 Die Boodskap (DB)

Maar Jehu was nie heeltemal getrou aan die Here, die God van Israel, se wette nie. Hy het nie afgesien van die sondes wat Jerobeam in Israel ingebring het nie.

2 Konings 10

2 Konings 10:23-33