2 Konings 10:14 Die Boodskap (DB)

“Vang hulle lewendig!” het Jehu vir sy manne geskree. Hulle het toe al 42 prinse van Juda gevang en hulle by ’n put daar naby gaan doodmaak.

2 Konings 10

2 Konings 10:9-23