1 Timoteus 4:10 Die Boodskap (DB)

Hiervoor probeer ons ons uiterste bes en ons werk hard daarvoor. Ons weet mos dat die lewende God alles wat Hy beloof het, sal doen. Hy is die Een wat almal red, veral dié wat op Christus vertrou.

1 Timoteus 4

1 Timoteus 4:1-16