1 Tessalonisense 4:17-18 Die Boodskap (DB)

17. Dan sal ons wat nog lewe saam met hierdie gelowiges weggeneem word op die wolke. Ons almal sal die Here in die lug ontmoet. Daarna sal ons almal vir altyd by die Here bly.

18. Vertel hierdie goeie nuus vir ander gelowiges en moedig mekaar aan om dit te glo.

1 Tessalonisense 4