1 Samuel 9:12 Die Boodskap (DB)

“Ja,” antwoord die meisies. “Hy is net voor julle. Maar julle moet gou maak; hy het net vandag na ons dorp toe gekom, want die mense offer vandag by die offerplek.

1 Samuel 9

1 Samuel 9:10-18