1 Samuel 8:7 Die Boodskap (DB)

Die Here sê toe vir Samuel: “Jy moet maar doen wat hulle sê, want eintlik is dit nie vir jou wat hulle verwerp nie, maar hulle wil My nie meer as koning oor hulle hê nie.

1 Samuel 8

1 Samuel 8:1-11