1 Samuel 7:12 Die Boodskap (DB)

Samuel het tussen Mispa en Sen ’n groot klip regop gesit as ’n monumentjie. Hy het die klip Eben-Haeser genoem en gesê: “Tot so ver het die Here ons gehelp.”

1 Samuel 7

1 Samuel 7:3-17