1 Samuel 6:4 Die Boodskap (DB)

Hulle vra toe: “Waarmee moet ons vir die skade betaal?” Die waarsêers antwoord: “Met vyf goue swere en vyf goue rotte, want daar is vyf Filistynse regeerders, en dieselfde plaag het julle en julle vyf regeerders getref.

1 Samuel 6

1 Samuel 6:1-5