1 Samuel 6:2 Die Boodskap (DB)

toe laat die Filistyne hulle priesters en waarsêers kom en vra vir hulle: “Wat moet ons doen met die ark van die Here? Sê vir ons waarmee ons hom moet terugstuur na sy plek toe.”

1 Samuel 6

1 Samuel 6:1-9