1 Samuel 6:19 Die Boodskap (DB)

Die Here het die mense van Bet-Semes swaar gestraf omdat hulle in die ark geloer het. Hy het 70 van die 5 000 inwoners laat doodgaan. Die mense van Bet-Semes het gehuil omdat die Here hulle so hard geslaan het.

1 Samuel 6

1 Samuel 6:12-21