1 Samuel 6:17 Die Boodskap (DB)

Die vyf goue beeldjies van die swelsels waarmee die Filistyne die Here wou betaal, is gegee in die plek van die vyf groot dorpe van die Filistyne: Asdod, Gasa, Askelon, Gat en Ekron.

1 Samuel 6

1 Samuel 6:10-21