1 Samuel 6:15 Die Boodskap (DB)

Die Leviete het die ark en die sak met die goue beeldjies van die wa afgetel en dit op die klipplaat neergesit. Daardie dag het die mense van Bet-Semes vir die Here offerdiere geslag en verbrand.

1 Samuel 6

1 Samuel 6:9-21