1 Samuel 5:8 Die Boodskap (DB)

Hulle roep toe die vyf regeerders van die Filistynse stadstate in Asdod bymekaar en vra: “Wat moet ons doen met die ark van die God van Israel?” Die regeerders sê toe: “Stuur die ark Gat toe.” Hulle vat toe die ark soontoe.

1 Samuel 5

1 Samuel 5:1-12