1 Samuel 5:10 Die Boodskap (DB)

Daarop stuur hulle die ark van God Ekron toe. Toe die ark dáár aankom, skree die mense van Ekron: “Hulle het die ark van die God van Israel na ons toe gebring! Hulle wil ons en ons mense almal dood hê!”

1 Samuel 5

1 Samuel 5:3-12