1 Samuel 4:20 Die Boodskap (DB)

Die vroue wat haar gehelp het, het gesê: “Moenie moed verloor nie; jy het ’n seuntjie!” Maar sy was besig om dood te gaan; sy het nie geantwoord of met die vroue gepraat nie.

1 Samuel 4

1 Samuel 4:16-22