1 Samuel 4:10 Die Boodskap (DB)

Die Filistyne het aangeval en die Israeliete het die geveg verloor. Al die Israeliete het weggehardloop huis toe. Dit was ’n groot slagting: 30 000 voetsoldate van Israel is dood.

1 Samuel 4

1 Samuel 4:3-15