1 Samuel 31:9 Die Boodskap (DB)

Hulle het sy kop afgekap en sy oorlogsklere en wapens gevat. Hulle het mense deur hulle hele land rondgestuur om in hulle afgodstempels en vir al die mense die goeie nuus te vertel.

1 Samuel 31

1 Samuel 31:1-12