1 Samuel 31:5 Die Boodskap (DB)

Toe die wapendraer sien Saul is dood, het hý ook sy swaard gevat en soos Saul selfmoord gepleeg.

1 Samuel 31

1 Samuel 31:4-13