1 Samuel 31:12 Die Boodskap (DB)

Al die manne van Jabes wat kon veg, het bymekaargekom en dwarsdeur die nag geloop om die lyke van Saul en sy seuns van Bet-San se muur af te haal. Hulle het die lyke na Jabes toe gevat en dit daar aan die brand gesteek.

1 Samuel 31

1 Samuel 31:8-13