1 Samuel 30:6 Die Boodskap (DB)

Dawid was lelik in die nood: die manne was só verbitter oor hulle kinders dat hulle gedreig het om hom met klippe dood te gooi. Maar hy het krag gekry by die Here sy God.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:1-13