1 Samuel 30:23 Die Boodskap (DB)

“A nee a, vriende!” sê Dawid. “Só kan ons darem nie maak met wat die Here vir ons gegee het nie! Hý het ons beskerm en daardie spul rowers wat ons aangeval het, in ons mag gegee.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:14-30