1 Samuel 30:15 Die Boodskap (DB)

“Kan jy my wys waar hierdie spul rowers is?” vra Dawid hom.Hy sê toe: “As u vir my by God sweer dat u my nie sal doodmaak of my vir my baas sal teruggee nie, sal ek u na hulle toe vat.”

1 Samuel 30

1 Samuel 30:7-23