1 Samuel 30:13 Die Boodskap (DB)

Dawid vra toe vir hom: “Van wie se mense is jy en waar kom jy vandaan?”Die jong man antwoord hom: “Ek is ’n Egiptenaar. Ek is ’n slaaf van een van die Amalekiete. Omdat ek siek geword het, het my baas my drie dae gelede hier gelos.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:4-21