1 Samuel 3:8 Die Boodskap (DB)

Die Here het Samuel die derde keer geroep. Hy het na Eli toe gegaan en gesê: “U het my geroep. Het u my nodig?” Toe besef Eli dat die Here die seun geroep het.

1 Samuel 3

1 Samuel 3:1-10