1 Samuel 29:9 Die Boodskap (DB)

Akis het hom geantwoord: “Ek weet, ek weet! Vir my was jy soos ’n engel uit die hemel! Maar die Filistynse regeerders het gesê jy mag nie saam met ons oorlog toe gaan nie.

1 Samuel 29

1 Samuel 29:8-10