1 Samuel 29:2 Die Boodskap (DB)

Die regeerders van die Filistynse stadstate het met hulle leërafdelings van honderde duisende man uitgetrek. Dawid en sy manne het saam met Akis die agterhoede gevorm.

1 Samuel 29

1 Samuel 29:1-6