1 Samuel 28:9 Die Boodskap (DB)

Die vrou sê vir hom: “Maar jy weet mos wat Saul gedoen het: hy het dié wat geeste oproep en die fortuinvertellers uit die land uitgeroei. Wil jy my laat doodmaak deur my in ’n lokval te lei?”

1 Samuel 28

1 Samuel 28:3-17