1 Samuel 28:3 Die Boodskap (DB)

Samuel was dood en die mense het klaar oor hom getreur en hom in sy tuisdorp, Rama, begrawe. Intussen het Saul al die mense wat geeste oproep en die fortuinvertellers uit die land verban.

1 Samuel 28

1 Samuel 28:1-4