1 Samuel 27:12 Die Boodskap (DB)

Akis het Dawid vertrou. Hy het gedink Dawid het sy naam so sleg gemaak by sy eie mense in Israel dat hy altyd vir hom wat Akis is, sou werk.

1 Samuel 27

1 Samuel 27:8-12