1 Samuel 26:8 Die Boodskap (DB)

“God het vannag jou vyand in jou mag gegee,” fluister Abisai vir Dawid. “Laat ek hom nou met een hou met die spies deurboor. Net een steek sal genoeg wees.”

1 Samuel 26

1 Samuel 26:1-14