1 Samuel 26:6 Die Boodskap (DB)

Agimelek, die Hetiet, en Abisai, Joab se broer (hulle was Seruja se seuns), was by Dawid. Hy vra toe vir hulle: “Wie sal saam met my na Saul toe gaan in die kamp?”“Ék sal saam met jou gaan,” antwoord Abisai.

1 Samuel 26

1 Samuel 26:1-8