1 Samuel 26:25 Die Boodskap (DB)

Daarop antwoord Saul hom: “Die Here sal vir jou goed wees, Dawid, my kind. Jy gaan nog groot dinge doen en baie sukses behaal.”Dawid het daarna sy eie koers gegaan en Saul is terug na sy plek toe.

1 Samuel 26

1 Samuel 26:22-25