1 Samuel 26:21 Die Boodskap (DB)

Saul het geantwoord: “Ek het ’n groot fout gemaak. Kom terug, Dawid, my kind. Ek sal jou nie weer probeer doodmaak nie, want mý lewe was vandag vir jou kosbaar. Ek was regtig dom en het ’n groot fout gemaak.”

1 Samuel 26

1 Samuel 26:19-23