1 Samuel 26:16 Die Boodskap (DB)

Jy maak nie mooi nie, Abner! Julle almal verdien die dood oor julle nie julle leier, die Here se gesalfde, oppas nie! Kyk ’n bietjie waar is die spies van die koning en sy waterkruik wat by sy kop was!”

1 Samuel 26

1 Samuel 26:12-22