1 Samuel 26:14 Die Boodskap (DB)

Toe roep hy na die manskappe en na Abner, Ner se seun: “Abner! Antwoord jy dan nie ’n mens nie?”Abner skree toe terug: “Wie’s jy wat so vir die koning staan en skree?”

1 Samuel 26

1 Samuel 26:12-17