1 Samuel 25:42 Die Boodskap (DB)

Abigajil het gou gereedgemaak en op ’n donkie geklim. Haar vyf diensmeisies was by haar. Sy het saam met Dawid se mense gegaan en met hom getrou.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:36-43