1 Samuel 25:3 Die Boodskap (DB)

Die man se naam was Nabal. Hy was van die Kalebstam. Sy vrou se naam was Abigajil. Sy was ’n mooi en slim vrou, maar hy was ’n hardkoppige en gemene vent.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:2-6