1 Samuel 25:21 Die Boodskap (DB)

Dawid het juis geloop en dink: “Ek het met ander woorde die vent se goed verniet opgepas in die woestyn. Hy het nie ’n enkele skaap verloor nie, en nou kry ek stank vir dank.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:18-26