1 Samuel 25:18 Die Boodskap (DB)

Abigajil het gou 200 brode, twee groot erdekruike vol wyn, vyf gaar skape, vyf bakke vol gebraaide koring, 100 rosyntjiekoeke en 200 pakkies gedroogde vye op donkies laat laai.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:17-21