1 Samuel 25:14 Die Boodskap (DB)

Een van die jong skaapwagters het vir Nabal se vrou, Abigajil, gaan vertel wat gebeur het: “Dawid het uit die woestyn manne gestuur om vir Meneer voorspoed toe te wens, maar hy het hulle afgejak.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:7-8-24