1 Samuel 24:3 Die Boodskap (DB)

Saul het met drie afdelings van die heel beste manskappe van Israel gegaan om Dawid en sy manne by die kranse van die Klipbokrotse te gaan soek.

1 Samuel 24

1 Samuel 24:2-11