1 Samuel 23:17 Die Boodskap (DB)

Hy het gesê: “Moenie bang wees nie. My pa sal jou nie in die hande kry nie. Jý is die een wat koning oor Israel gaan word. Ek sal onder jou wees. My pa weet dit sal so wees.”

1 Samuel 23

1 Samuel 23:15-20