1 Samuel 23:10 Die Boodskap (DB)

Dawid sê toe: “Here, God van Israel, hierdie dienaar van u het sonder twyfel gehoor dat Saul van plan is om na Keïla toe te kom en die dorp uit te wis omdat ek hier is.

1 Samuel 23

1 Samuel 23:1-15