1 Samuel 22:9 Die Boodskap (DB)

Doëg, die man uit Edom, het self ook daar by Saul se amptenare gestaan. Hy sê toe: “Ek het gesien die seun van Isai kom daar by Nob aan, by Agimelek, Agitub se seun.

1 Samuel 22

1 Samuel 22:7-15