1 Samuel 21:4 Die Boodskap (DB)

Die priester sê toe vir Dawid: “Ek het nie gewone brood nie, net tempelbrood. Jy kan dit kry op voorwaarde dat jou manskappe rein is en nie seks gehad het nie.”

1 Samuel 21

1 Samuel 21:1-10